testimonials 12 Len Ollewagen (student)

Len Ollewagen (student)
 
Mense het gesê ek is onbeheerbaar en "not too bright".  Die Wise Eye kursus het my laat besef dat hulle my nie regtig ken nie.  Ek het besef ek KAN!  Ek kan nou lees en onthou wat ek gelees het en, met my verbeterde leestegniek, sien ek kans vir 'n technikonkursus.  Ek wens net ek het die program jare gelede al gedoen – dit sou baie gevegte verhoed het.