Dr M Fynne
In my beroep as mediese dokter het ek nooit genoeg tyd vir al die studie wat ek wil en moet doen nie. Ek het die Wise Eye kursus gedoen en dit het soos 'n bom gewerk! Ek kan tonne meer inligting in die helfte van die tyd inneem. Ek beveel die program met oorgawe aan. As ek kyk wat dit vir my gedoen het, kan ek net juig oor die wonders wat dit vir kinders met leer- en leesprobleme kan doen.