Frank Saaiman (student)
Toe ek verlede jaar vir die Wise Eye kursus inskryf, was ek op die punt om my studies te staak. Ek kon nie kop bo water hou nie; die dag het nie genoeg ure gehad om al die leerwerk in te druk nie. Toe ek begin, het ek 'n leesvermoë van graad 4.3 gehad, en kon net 'n patetiese 172 woorde per minuut lees. Ek lees nou 642 woorde per minuut met 'n graad 18 leesvermoë en het my jaar met vlieënde vaandels geslaag. Wise Eye het my lewe radikaal verander – ek het selfs 'n bietjie speeltyd