My klasmaats het my vir jare lank gespot en verkleineer omdat ek swak gevaar het op skool. Die gekleurde bril wat ek 'n paar jaar gelede gekry het, het gehelp, maar sedert ek verlede jaar die Wise Eye kursus gedoen het, is ek 'n leser van formaat! My punte het soveel verbeter dat ek nou in 'n klas is vir begaafde kinders!
Johan Beukes (Graad 7)